Schalk Louw via Moneyweb Radio: Radio Die regte tyd vir aftrede en effektiewe finansiële risikobestuur vir afgetredenes

Luister hier wanneer die regte tyd vir aftrede is, en hoe om finansiële risiko vir afgetredenes effektief te bestuur.

Schalk Louw, portefeuljebestuurder by PSG Wealth, Old Oak in Belville, Kaapstad.
Met dank aan Moneyweb

Leave a Reply